250 mℓ Basmati rys
100 g botter
1 stokkie kaneel
2 kruinaeltjies
3 kardemomsade
500 mℓ water
sout
Smelt die botter en braai die rys daarin vir 'n paar minute.
Voeg die speserye by en meng goed.
Gooi die water by en sout na smaak en prut tot die rys gaar is.
Bedien saam met stukke mango.
Die resep is genoeg vir 4 tot 6 persone.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment