Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

1/23/2014

Vinkel in tamatiesous

Sny jou vinkel knolle in twee en verwyder enige houtagtige dele.
Kook dit nou in soutwater vir 10 minute.

Intussen braai jy 'n fyngekapte ui in botter.

Dreineer die vinkel en pak dit in 'n gesmeerde oondbak. Strooi die uie oor, bedek met tamatiesous, strooi hande vol parmesaan oor en bak by 180°C tot die bolle sag en goudbruin is – 20 minute is gewoonlik lank genoeg.

No comments :

Post a Comment