Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

2/14/2014

Ertjiedoppe en ertjies

Ertjiedoppe hoef nie weggegooi te word nie. Wanneer jy die ertjies afgedop het, kook die doppe in water tot sag. Druk dit dan fyn.

Kook nou jou ertjies tot gaar en voeg dit by die fyngedrukte doppe.
Meng die ertjiemengsel met 'n witsous en kook stadig vir 'n paar minute.
Roer kokende room by net voor jy dit bedien.

No comments :

Post a Comment