Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

2/15/2014

Storievuur 2

Nog gevierde storievertellers vroetel saam met Johan in die storiehoed en pluk allerlei verrassings uit.

Toweragtige agtgang seekos-feesmaal, met wonderbaarlike stories en heerlike musiek uit ’n ander wêreld!

Met: Johan Bakkes, Amore Bekker, Keina Swart, Albert Maritz en Melt Myburgh
Musiek deur Victor Wolff en Les Javan.

15 Maart 17:30 | De Vette Mossel, Stellenbosch | 180min | R220

Woordfees 2014

No comments :

Post a Comment