Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


2/06/2014

Lang Tafel 2014

Kom sit aan by die lang straattafel in Stellenbosch!

’n Straatkuier met topkunstenaars en kulkunstenaars. Die 15de Woordfees word ingelui met ’n feestelike viering deur 1 000 mense! Kom kyk gerus watter hase word hier uit die towerkeil gepluk!

6 Maart 18:00 | Ryneveldstraat | 240min | R100 | vir groepsbesprekings kontak 021 883 3584.

Bring jou eie piekniekmandjie en drankies.

Woordfees 2014

No comments :

Post a comment