Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


2/17/2014

Toks en Tjops

Vir die eerste keer by die US Woordfees die bekende informele geselsprogram waar ons drie kenners na sportgebeure kyk – van duikslae tot skeidsregters!

Kom gesels en kuier saam met die gewilde TV-span, en geniet die bo-natuurlike lekker 8-gang seekos-feesmaal!

Met Toks van der Linde, Breyton Paulse en Janina Oberholzer.

11 Maart 17:30 | De Vette Mossel, Stellenbosch | 180 minute | R220

Woordfees 2014

No comments :

Post a comment