Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

2/26/2014

Uit die spens - Droëvrugte

Sorg dat daar verskillende droëvrugte in die spens is. Dié sonder suiker, byvoorbeeld appelkose, perskes en pruime, wat gebruik kan word by stowegeregte. Dié met suiker word gebruik in nagereg of ontbyt, byvoorbeeld appels, perskes, pruime en pere. Vir gestoomde poedings en koeke het jy nodig dadels, rosyne, korente of sultanas.


Loer in die spens ...Sorg dat daar verskillende droevrugte in die spens is. Die sonder suiker, byvoorbeeld appelkose, perskes en pruime, wat gebruik kan word by stowegeregte.

No comments :

Post a Comment