Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

2/27/2014

Voorskoot en lipstiek

Kosteater is oorbekend, so wat maak hierdie konsert anders?

Daar is karakters op die verhoog wat besig is om in ’n toneelstuk te speel terwyl hulle kook.

Marinda Engelbrecht (van Kokkedoor) en Herman Lensing (skrywer) is ewe bekend. Die bestanddele is dus daar – dit kort net die gehoor wat moet aansit vir ’n feesmaal van teater en kos.

12 Maart 18:00 | 13 Maart 11:00 | kykNET Hoërskool Stellenbosch | 60 minute | R120

Woordfees 2014

No comments :

Post a Comment