’n Towerboeket van skrywers en kunstenaars uit Suid-Afrika en die Nederlande!
Hierdie magiese belewenis,
met uitmuntende skrywers en kunstenaars, sluit ’n heerlike dinee in by die pragtige Kleine Marie. ’n
Wonderbaarlike aand in die geselskap van studente van ses universiteite, dosente en hooggeplaastes uit
Nederland en Vlaandere.
Met: Abraham H. De Vries, Diana Ferrus, Zandra Bezuidenhout, Bart Moeyaert uit Vlaandere en Naomi
Perquin uit Nederland.
Gaskunstenaar: Wannes Cappelle uit Vlaandere
Aanbieder: Dorothea van Zyl
8 Maart 19:00 | Kleine Marie | 150min | R200
Woordfees 2014
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment