Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

3/08/2014

Aurore sous

Dit is gewoon 'n witsous waarby jy tamatiepasta roer. 50 mℓ tamatiepasta per 500 mℓ witsous. Aan die einde roer jy ook 20 mℓ botter by.

Dié sous is veral geskik vir eiers, hoender en skulpvis.

No comments :

Post a Comment