Jannie du Toit en Lochner de Kock span kragte saam vir heerlike kykgenot. Hulle bied baie meer as net ’n kosdemo! Terwyl vingerleklekker uitsoekresepte berei word, trakteer Lochner en Jannie die gehoor op kitaarspel, staaltjies, wenke en sang. Alles in watertand Afrikaans!
16 Maart 12:30 | De Vette Mossel, Stellenbosch | 60 minute | R80
Woordfees 2014
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment