Dié skemerkelkie-demonstrasie is die eerste
van sy soort by die Absa KKNK. Dit verskaf ’n
oorsig oor Port – van tradisioneel tot funky,
waarna 6 skemerkelkies (koktyls)
gedemonstreer word.
Enige persoon wat
hierdie aanbieding bywoon, sal nooit weer
Port in dieselfde lig sien nie!
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen o/18
Met Louis van der Riet (wynmaker van De
Krans)
Vervaardiger: De Krans Wynkelder
Tydsduur: 90 minute
Kaartjies: R 50
Plek: De Krans Proelokaal,
Calitzdorp
Datum: 1 tot 5 April 11:00
KKNK 2014
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment