Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

3/27/2014

Aspersies in botter / Asperges au beurre

Aspersies wil ordentlik gekook word. Volg hierdie aanwysings vir die voorbereiding van die aspersies: Kook aspersies soos ’n sjef.

Laat dit 'n bietjie afkoel voor jy dit bedien met die volgende sous:



Smelt 250 g botter. MOET DIT NIE LAAT KOOK NIE.

Gooi 2 mℓ sout bygevolg deur die sap van ’n klein suurlemoen. Roer tot alles goed gemeng is.

No comments :

Post a Comment