Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

3/25/2014

Ertjies en ham / Peas and Ham

500 mℓ ertjies
250 g rou ham, in blokkies gesny
45 mℓ botter
’n hand vol pietersielie
2 naeltjies
1 kropslaai, fyn gesny
1 ui, fyngekap
’n stukkie foelie
sout

Plaas al die bestanddele in ’n pot en stowe dit vir 5 minute.

Gooi ’n paar lepels warm water by en stowe vir nog 15 minute.

Voeg 5 mℓ suiker en ’n klont botter by en roer oor lae hitte tot die mengsel begin dik word.




(foto Lyn Gardner)

No comments :

Post a Comment