Loading

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


3/24/2014

Karoo Sjefs

Kuier saam met Leandri en Seline van der Wat, wat vinnig in Suid-Afrikaners se harte gekruip het as die twee sussies wat onderskeidelik tweede en derde plekke behaal het in die onlangse Masterchef South Africa-reeks.

Hulle is baie opgewonde om die 20ste verjaarsdag van die Absa KKNK by te woon - hulle eerste kuier hier - en gaan vier meesterklasse aanbied tydens die fees. Hulle sal kook met hoofsaaklik Karoo-lam en Olyfprodukte wat Surval self vervaardig.

Tyd: 90 minute
Kaartjies: R 150 Plek: Surval Boutique Olive Estate, Oudtshoorn
Datum: 2 tot 5 April 15:00

KKNK 2014

No comments :

Post a comment