Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

3/05/2014

Teetyd by Knorhoek

Twee pryswennerskrywers praat lekker lig en humoristies oor literêre pryse en veel meer.

Weet mens vooraf jy pluk ’n wenner uit die pryshoed, soos met Ingrid Winterbachse multibekroonde Die aanspraak van lewende wesens (wenner NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd, W.A. Hofmeyr-prys, Hertzogprys vir Afrikaanse Prosa, MNet-prys en die UJ-prys vir skeppende skryfwerk), en Sonja Loots se Sirkusboere (Eugéne Maraisprys 2012)?

Met: Ingrid Winterbach en Sonja Loots

11 Maart 10:00 | Towerbosch Aardkombuis, Stellenbosch | 120 minute | R180


Word betower deur gewilde Afrikaanse skrywers en 'n voortreflike driegang-ete by Knorhoek se Towerbosch Aardkombuis met sy winksinnige ouwêreldse interieur en gasvryheid – net die plek vir magiese gesprekke. Twee glase wyn is ingesluit. Koop gerus landgoedwyn en getekende boeke van die skrywers. Vir ʼn vegetariese opsie, skakel 021 865 2958 vooraf.

Woordfees 2014

No comments :

Post a Comment