Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

4/12/2014

Broccoli met room

Hierdie resep is vir 1 kg broccoli. Kook dit vir 30 sekondes in 2 liter soutwater vir 30 sekondes.

Dreineer die broccoli en kap dit op in growwe stukke.

Verbruin 50 g botter liggies in ’n pan en voeg dan 200 mℓ room by. Wanneer die room begin verkleur gooi jy die broccoli by. Geur met sout en peper na smaak. Prut die broccoli in die room vir 10 minute.

Bedien warm. Dit is heerlik saam met ’n lamsboud of saam met stokvis, selfs op pasta.

No comments :

Post a Comment