Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

4/24/2014

Ertjies en room

Plaas jou ertjies in ’n kastrol, gooi kookwater oor en laat dit vinnig kook vir ’n minute tot gaar, maar nog ferm.

Sautee die ertjies in botter, saam met ’n bietjie varsgekapte pietersielie, ’n gekapte salot of twee en sout en peper.

Roer warm room by en bedien.

No comments :

Post a Comment