Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

4/25/2014

Groen aspersiepunte

Soms kry mens die klein groen vars aspersiepunte te koop. Kook hulle in water of braai hulle in botter. 10 minute maksimum.

Bedien dit deur dit te meng met vars groen ertjies of garneer enige vleisgereg daarmee. Jy kan dit ook bedien met ’n Mornay-sous.

No comments :

Post a Comment