Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

4/07/2014

Forel met room en dille

Meng room met fyngekapte dille en smeer die mengsel in en oor ’n skoongemaakte forel. Bedek die forel met skilfertertdeeg en bak in ’n 200°C oond vir 20 minute.

(foto Geir Halvorsen)

No comments :

Post a Comment