Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

6/29/2014

Ertjievorms

Week die split-ertjies in water en kook dan volgens die aanwysings op die verpakking.

Druk die gekookte ertjies fyn.
Roer nou by die ertjies 3 geklitste eiers, 60 g gesmelte eiers en 60 mℓ room.
Gooi die mengsel in ’n gesmeerde vorm en stoom dan die vorm in kookwater vir 3 uur.

Bedien die ertjies met ’n bottersous.

No comments :

Post a Comment