Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

6/19/2014

Marita van der Vyver: Winterkos in Provence

Marita van der Vyver kook volgens seisoene om geld, tyd en moeite te spaar – en vir optimum smaak.

Die boek is op Suid-Afrikaanse kokke gemik en al die bestanddele is plaaslik beskikbaar. Marita en Alain sal ’n kosdemonstrasie gee vir die bekendstelling van haar nuwe kookboek en die gaste kan heerlik aan die geregte smul.

Prys: R200
Tydsduur: 120 minute
Plek: Eksamenlokaal 4, oorkant Callie Human-sentrum, Bloemfontein
Taal: Afrikaans
Met: Marita van der Vyver en haar man Alain
Tyd: Do 17 Julie 12:00 120 min

Vryfees 2014

No comments :

Post a Comment