Riana Scheepers is ’n skrywer wat dit
nog altyd reggekry het om harte te
verower: met haar literêre trefferverhale,
kontreistories, spookstories en lagstories het
sy rekordverkope gehad en die mensdom
aan die lees en aan die lag gekry. Sy doen dit
nou weer, maar dié keer loop die pad na haar
lesers se hart deur die maag.
Vallei van melk
en heuning
is ’n unieke kookboek, want dit
is nie net die byeenbring van ’n opwindende
versameling resepte uit haar kombuis en
kontrei nie. Dit is ’n kuierboek, ’n geselsboek, ’n
organiese leefstylboek, maar veral ’n boek wat
spreek van die oorvloed van eenvoud.
16 Julie, 10:00, 50 min, Gratis
Vryfees 2014
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

No comments :
Post a Comment