Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

6/09/2014

Sampioene met brandewyn

Hierdie is vir Saterdag-oggend ontbyt!

Braai klein sampioene in ’n knoets botter tot amper sag en voeg dan room en ’n skeut brandewyn by. Sit ook een of twee takkies tiemie in. As jy wil kan jy eers die brandewyn ingooi en dit aan die brand steek.
Wanneer alles lekker warm is bedien jy dit op roosterbrood met ’n sagte eier bo-op.



(foto Reese Derrenberger)

No comments :

Post a Comment