Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

8/29/2014

Geurige kool

Kool hoef nie net in water gekook te word nie. Vir ’n geurige kool gebruik ’n vleis- of groente-aftreksel.

Wanneer dit klaar gekook het gooi jy die water uit en stoom dit droog in die leë kastrol.
Daarna gooi jy ’n klont botter by en sout en peper. Sorg dat die spulletjie warm is wanneer jy dit bedien.
Sommige mense hou van ’n knippie neutmuskaat by.

No comments :

Post a Comment