Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

8/17/2014

Niertjiesosaties

Vir hierdie resep gebruik jy lamniertjies. Maak hulle skoon deur die velletjie te verwyder, sny dit dan in die helfte deur en verwyder al die wit gedeeltes.

Smeer die niertjies nou met olyfolie, geur met sout en peper en ryg hulle dan in op sosatiestokkies.

’n Alternatief is om gesmelte botter te gebruik in plaas van olyfolie en die niertjies dan in broodkrummels te rol, afgewissel op die stokkies met spek.

Maak hulle onder die oondrooster gaar, of op die braai.

No comments :

Post a Comment