Berei jou varkfilette voor deur hulle ’n skywe van 2 cm dik te sny. Slaan die skywe dan bietjie platter met ’n vleishamer – tot so 1,5 cm dik.
Smelt botter in ’n pan en braai die filette daarin – so 60 g botter per 400 g filette. Braai dit 3 minute aan elke kant.
Bedien saam met ’n gemengde slaai en fynaartappels.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net. Foto's van die resepte is ook welkom.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
Follow @kookkuns

No comments :
Post a comment