Die Franse hou van kool saam met ham.
Sny die kool in ’n paar groot stukke en smoor dan in ’n pot saam met ’n paar stukke ham, botter en sout en peper.
Wanneer al die botter geabsorbeer is voeg jy ’n paar koppies aftreksel by. Laat die kool stadig hierin kook tot dit gaar is.
Wanneer die kool gaar is gooi jy die oortollige aftreksel af en sit ’n stukkie botter by en kook dit droog.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/21/2014
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)
No comments :
Post a Comment