Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

10/31/2014

Andyvie-en-beetslaai / Endives et betteraves

’n Baie gewilde slaai onder sommige Franse.

Jy het 3 koppe andyvie nodig, wat jy in skywe van net meer as 1 cm sny.
Die beet moet omtrent ’n gelyke hoeveelheid wees; gaar en in blokkies gesny.
Meng dit met ’n Franse slaaisous en bedien.


No comments :

Post a Comment