Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

10/17/2014

Broutes / Broutons / Koolslaai

Dis nie noodwendig ’n slaai soos ons dit verstaan nie, maar die gebruik van slaaisous maak dat mens dit ’n slaai wil noem. Tradisioneel is dit kool gekook in soutwater, opgesny en dan bedien met ’n slaaisous. Sommige mense gebruik egter preie ook saam met die kool.

Kook die kool volgens hierdie aanwysings.
Sny die groente op en bedoel met ’n slaaisous.

No comments :

Post a Comment