Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

10/04/2014

Die eenvoudigste kaashappies

Jy meng gewoon ’n bietjie melk met smeerkaas om dit meer vloeibaar te maak. Gebruik dan ’n spuit daarom op soutbeskuitjies uit te druk – gebruik verskillende vorms. Garneer elke beskuitjie met ’n neut, ’n stukkie kersie of ’n stukkie van ’n klein piekeluitjie.

No comments :

Post a Comment