Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

10/03/2014

Lyonnaise-sous

Sny 2 uie fyn op en braai dit in 30 mℓ botter tot goudbruin.
Voeg 90 mℓ droë witwyn by en prut tot die vloeistof met die helfte verminder het.
Voeg nou 250 mℓ bruinsous by en kook oor lae hitte vir 15 minute.
Aan die einde roer jy 5 mℓ fyngekapte pietersielie en 15 mℓ botter by.

No comments :

Post a Comment