’n paar snye brood
botter
gemaalde kaneel en suiker gemeng
Maak roosterbrood en smeer dit dik met botter.
Sprinkel dan kaneelsuiker oor en plaas dit onder die oondrooster vir ’n paar minute.
Sny in vingers en bedien.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
10/10/2014
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)
No comments :
Post a Comment