Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

10/14/2014

Kool met room

Kook die kool volgens hierdie aanwysings.
Sny dit dan fyn op en smoor dit in ’n bietjie botter met sout en peper.
Wanneer alles kokend warm is roer jy 250 mℓ room by. Roer terwyl die room darem effens verhit en bedien.

Alternatief: Jy kan ook melk in plaas van room gebruik.

No comments :

Post a Comment