Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

10/23/2014

’n Camembert peuselhappie

Sny ’n camembert op in repe van so 1 cm dik - die kaas moet nie te ryp wees nie.
Bedek dit dan met geklitste eier, gevolg deur broodkrummels. Herhaal.
Diepbraai dit by 200°C vir 15 tot 30 sekondes. Dreineer en bedien dadelik.

Let WEL: Dit moet nie te lank diepbraai nie, anders sal die kaas deur die omhulsel bars.



foto: Richard North

No comments :

Post a Comment