Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

11/05/2014

Brunoise pannequets / Groentepannekoek

’n Brunoise is groente wat in baie klein blokkies opgesny is. Kies jou eie mengsel groente vir jou pannekoek.
Stowe die groente in botter tot sag.
Bind dit nou met ’n bietjie witsous.
Skep dit op jou pannekoek, rol op en sny dit in dik skywe. Bedek die skywe in broodkrummels en braai dit weer in botter.

No comments :

Post a Comment