Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

11/30/2014

Kokkedoor 2 – Versamelresepte

Die tweede boek van die uiters gewilde realiteitstelevisie-reeks Kokkedoor.

Dié kookboek bevat die watertand-resepte van die reeks, en daar word al te lekker agter die skerms gekuier. Hierdie boek sluit ook die resepte van die beoordelaars in, asook die resepte van bekende kospersoonlikhede wat op die Kokkedoorstel ingeloer het. Leer die deelnemers en beoordelaars ken, en soek die groot kokkedoor in jou eie huis deur die resepte te herskep in jou kombuis.

Nostalgie het nog nooit so lekker geproe nie!



Kokkedoor 2 – Versamelresepte / deur Errieda du Toit -- Human & Rousseau, 11 Julie 2014. -- 196 p. ; sagteband. -- ISBN 9780798165327

No comments :

Post a Comment