Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

12/01/2014

Nicolas Feuillatte nou in Suid-Afrika

Frankryk se gewildste sjampanje, Nicolas Feuillatte, is nou in Suid-Afrika beskikbaar. In Frankryk drink hulle meer hiervan as Moët & Chandon en Veuve Clicquot. Dié twee handelsmerke stof Feuillatte uit as dit kom by wêreldwye verkope.

Ons kan nou die volgende Nicolas Feuillatte koop:

Nicolas Feuillatte Brut Réserve – R399
Nicolas Feuillatte Brut Rosé – R579
Nicolas Feuillatte Palmes d’Or Brut Vintage 2004 – R1600

Die man agter dié sjampanje, wat hy in 1976 begin het, is in Augustus vanjaar in die ouderdom van 88 jaar oorlede.

As dit by sjampanje kom drink James Bond natuurlik net Bollinger.

No comments :

Post a Comment