Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

11/09/2014

Parmesaan-poffertjies

Maak choux-deeg aan en spuit bolletjies daarvan op ’n bakplaat.
Verf die bolle met geklitste eier en strooi fyngerasperde parmesaan oor. Meng die parmesaan vooraf met ’n knippie rooipeper.
Jy kan elkeen versier met ’n geblansjeerde amandel.
Bak in ’n 200°C-oond vir 25 minute, of tot hulle opgeblaas en goudkleurig is.
Wanneer hulle afgekoel is sny jy dit in twee en smeer met roomkaas.


(foto Mari Gordon)

No comments :

Post a Comment