Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

11/08/2014

Bruin chaudfroid-sous

15 mℓ gelatien
120 mℓ koue water
300 mℓ bruinsous
250 mℓ aftreksel
90 m droë sjerrie

Maak die gelatien sag in die water.

Meng die bruinsous en aftreksel en bring dit tot kookpunt. Skep enige opdrifsel af.
Verwyder nou die sous van die plaat en los die gelatien op daarin.
Gooi die sjerrie by en gooi dan die sous deur ’n fyn sif voor jy dit gebruik.

No comments :

Post a Comment