Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

12/10/2014

Appleton Estate nou in SA beskikbaar

Appleton Estate se reeks verouderde rums is nou ook in Suid-Afrika te koop.

Dié reeks, wat in Jamaika geproduseer word sedert 1749, bestaan uit die Appleton Estate V/X, Appleton Estate Extra 12-jaar oue rum en die Appleton Estate 21-jaar oue rum.

Die aanbevole verkoopprys is R199.99 vir die V/X, R359.99 vir die 12-jaar en R1799.99 vir die 21-jaar.

No comments :

Post a Comment