Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

12/09/2014

Kaas-en-eierbroodjie

Hierdie eierbroodjie is bietjie anders deurdat jy eers 3 eiers hard kook. Druk nou die eiergele fyn met ’n vurk. Werk dit dan tot ’n pasta saam met 30 mℓ botter ene sout en peper.

Meng dit nou met 100 g g gerasperde kaas en smeer op brood.

No comments :

Post a Comment