Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

12/03/2014

Highland Park se eksklusiewe Dark Origins in SA

Die eksklusiewe Highland Park Dark Origins enkelmout whiskey is nou by uitgesoekte winkels in Suid-Afrika beskikbaar in beperkte hoeveelhede.

Die 12-jaar Highland Park word gebruik as basis vir die Dark Origins en dit word verouder in sjerrie vate. Dié whiskey word nie verkleur met karamel, soos baie ander donker whiskeys nie. Die donker kleur word natuurlik verkry van die vate waarin dit verouder word.

Die perfekte geskenk vir ’n liefhebber van whiskey.

No comments :

Post a Comment