Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

12/04/2014

The Test Kitchen wen weer

Luke Dale –Roberts se The Test Kitchen het die Eat Out Mercedes-Benz-toekenning vir die beste restaurant gewen – vir die derde jaar in ’n ry.

In April vanjaar is dit aangewys as die 28ste beste restaurant in die wêreld.

The Test Kitchen is by die Old Biscuit Mill in Woodstock, Kaapstad.

No comments :

Post a Comment