Fillodeeg wat oorgebly het van ’n resep kan nuttig te pas kom as ’n peuselhappie.
Sny die velle in vierkante of ander vorms, smeer met gesmelte botter, maak hopies van 4 tot 6 op mekaar en bak.
Of vou die vorms in pastei-vorms, bak en stoor. Dit sal omtrent ’n maand hou.
Resep: Carolie de Koster
Carolie de Koster is die skrywer van Art of Cooking.
Jy kan die boek direk by Carolie bestel: caroliedekoster@gmail.com
Art of Cooking is ook nou in CD-formaat (slegs Windows).
Lees meer oor Art of Cooking
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
Follow @kookkuns

No comments :
Post a comment