Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

1/23/2015

Beste distilleerder om te besoek

As jy wil sien hoe brandewyn gemaak word, is daar nie ’n beter plek as Van Ryn op Stellenbosch nie. Dit is volgens die beoordelaars by die 2015 Distillery Experience Awards. Van Ryn het die toekenning ontvang vir Best Distillery Tour.

Van Ryn is geleë op die Van Ryn-pad, Vlottenburg, Stellenbosch. Besoekers kan die kelder besoek op die volgend tye:

Vir proe:
Maandag tot Vrydag, 09h00 tot 18h00 (17h00 van Mei tot September)
Saterdae, 09h00 tot 16h00
Sondae, 11h00 tot 16h00

Vir die keldertoer:
Maandag tot Vrydag, 10h00, 11h30 & 15h00
Saterdae, 10h00, 11h30 & 13h00
Daar is geen toere op Sondae nie.

No comments :

Post a Comment