Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

1/24/2015

Hoe om blomkool te kook

Sny die blomkool se buiteblare weg en die stingel kortaf.
Was dit dan goed af en sit dit dan onderstebo in koue water terwyl jy ’n kastrol kookwater met ’n bietjie sout by tot kookpunt bring. Jy kan ook ’n bietjie asyn by die koue water gooi.

Wanneer die water kook sit jy die blomkool in. Laat kook tot sag.

Wanneer dit sag is haal jy dit versigtig uit.
Dreineer en bedien met botter en ’n knippie neutmuskaat of witsous.



(foto Horla Varlan)

No comments :

Post a Comment