Voor jy egter die olyfolie oor drup, plaas jy skywe mozzarella tussen die tamatie.
Nou volg die olyfolie.
Skeur nou so 10 basiliekruid-blare in dun repies en strooi oor die slaai.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net. Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment