Grande Provence in Franschhoek se 2015 Oesfees vind plaas op Saterdag 28 Februarie.
Die oggend begin met koffie en varsgebakte muffins, gevolg deur druiwepluk, wynproe en lekker kos.
Daar is ook trekkerritte en ’n wyntoer onder leiding van die keldermeester.
Kaartjies is R650 vir volwassenes en R350 vir kinders. Bespreek by 021 876 8600 of email reservations@grandeprovence.co.za
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment