Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

1/30/2015

Spruitkool puree

Berei die spruitkool voor soos vir Engelse spruitkool. Jy moet ook botter daarmee meng.

Nou plaas jy dit in ’n voedselverwerker en maak fyn tot ’n puree.
Gooi die puree in ’n pan en verhit sodat dit van die vloeistof verloor.
Meng dit nou met fynaartappels gelykstaande aan omtrent ¼ van die hoeveelheid spruitkool.
Voeg nou room by, 125 mℓ vir elke 1 liter puree.
Geur met sout en peper en bedien warm.

No comments :

Post a Comment